Jes. 43:2

Maandag 30 Januarie 2017 Tema: Jy sal hierdeur kom… 1

**** My eie woorde
**** Vanoggend se boodskap stuur ek spesiaal vir almal wat deur
die storms van die lewe gaan. Ek weet dis sluit omtrent elke mens
in . Wie is daar wat kan sê alles gaan net goed. Ons bly wel
positief en ons hanteer dinge verskillend maar ons almal word
aangeval van alle kante. Vanoggend wil ek jou daardie
versekering gee dat jy dit waardeur jy nou gaan, sal kom .
Daardie beproewing, daardie pyn, daardie onsekerheid. Onthou
met die HERE aan jou sy sal jy daardeur kom. Hou vandag
daaraan vas . Wanneer dinge vandag en die week rof gaan
onthou gerus hierdie woorde van Jesaja.

Jes. 43:2 As jy deur die water gaan, is Ek by jou; en deur die
riviere—hulle sal jou nie oorstroom nie; as jy deur vuur gaan, sal
jy jou nie skroei nie, en die vlam sal jou nie brand nie. V3 Want
Ek is die HERE, jou God, die Heilige van Israel, jou Heiland; Ek
het Egipte gegee as losprys vir jou, Kus en Seba in jou plek.
V4 Omdat jy kostelik is in my oë, hooggeag is, en Ek jou liefhet,
daarom gee Ek mense in jou plek en volke vir jou lewe. V5 Wees
nie bevrees nie, want Ek is met jou;

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 30 Januarie 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag 
Rita Swanepoel 30 Jan
Hendrik Swanepoel 30 Jan.
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 218 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *