Joh 14:6

Dinsdag 17 Januarie 2017 Tema: Bly in Hom 2

**** My eie woorde
**** Dink aan ’n loot wat in ’n stam ingeënt is. Dit ontvang
voeding en vog vanuit die hoofstam en wanneer daardie loot
afgebreek word gaan dit dood omdat dit nie alleen kan bestaan
nie. Dit is die boodskap vir my en jou vandag. Wanneer ons nie
in Hom die Lewegewer bly nie, kan ons lewe maar is geestelik
dood . Wat is daar wat jy vandag sonder Hom wil doen?

Joh 15:5 Ek is die wynstok, julle die lote. Wie in My bly, en Ek
in hom, hy dra veel vrug; want sonder My kan julle niks doen
nie.

Joh 14:6 Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid
en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.

**** Wanneer ek en jy in Hom bly word hierdie belofte vir ons
waar, wat ’n voorreg.

Ps 121:7 Die HERE sal jou bewaar vir elke onheil; jou siel sal
Hy bewaar. V8 Die HERE sal jou uitgang en jou ingang
bewaar, van nou af tot in ewigheid.

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 17 Januarie 2017-
(Stuur gerus jou datum indien jy nog nie het nie.)
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag. Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag
Annette le Roux 17 Januarie
Bridget Coetzer 17 Jan
Sonja 17 Jan
Heidi Bailey 17 Jan

http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 39 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *