Maak die vorige dag slaai

Kropslaai

Spring onions

Seldery

Groenrissie

Baba murg pampoentjies (Baby Marrow) – gerasper

Petit ertjies

Mayonaise

Sout en peper

Parmesaankaas

Hargekookte eiers – gerasper

Pietersielie

 

Pak lae in bak

Maak toe met kleefplastiek en bêre in die yskas

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 178 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *