Rom. 8:24

Woensdag 25 Januarie 2017 Tema: Daar is hoop 3
**** My eie woorde
****In vandag se tekste sien ons geloof en hoop is soos ’n
siamese tweeling. Die een kan amper nie sonder die ander
bestaan nie. Jy het geen hoop as jy nie glo nie, en jy kan nie
glo as jy sonder hoop is nie . Ons kan juis bly hoop omdat ons
geloof het in die Onsienlike .
Rom. 8:24 Want ons is gered in hoop; maar die hoop wat gesien
word, is geen hoop nie; want wat iemand sien, waarom hoop hy dit
nog?
Rom. 10:38 Maar die regverdige sal uit die geloof lewe; en as hy
hom onttrek, het my siel geen welbehae in hom nie.
Heb. 11V1 Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat
ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.
GETUIENISSE en TERUGVOER
VERJAARSDAE 25 Januarie 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag
René de Langen 25 Jan
Martie Schnettler 25 Jan
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 60 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *