Romeine 12:12

Donderdag 26 Januarie 2017 Tema: Daar is hoop 4

**** My eie woorde
**** Is daar iets wat mens nog in die somber donker wêreld kan
bly maak. Ons word gebombardeer met slegte nuus. Dan die
woorde van bemoediging…dat ons juis ons moet verbly in die
HOOP…daardie HOOP op Jesus wat gaan kom, die hoop dat
ons seker kan wees van ons Verlossing, die hoop dat hierdie
aarde met al sy ellende tot ’n einde gaan kom en iets beter op
ons wag. Onthou ons moet hard stry maar uiteindelik sal ons
die loon ontvang.

Romeine 12:12 verbly julle in die hoop; wees geduldig in die
verdrukking; volhard in die gebed.
1 Johannes 3:3 En elkeen wat hierdie hoop op Hom het, reinig
homself soos Hy rein is.
Luk.13:24 Stry hard om in te gaan deur die nou poort, want
baie, sê Ek vir julle, sal probeer om in te gaan en sal nie in
staat wees nie.

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 26 Januarie 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag
Paula Schultz 26 Jan
Lola Bronkhorst 26 Jan
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 102 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *