Aartappel omelette

Tamasin Day-Lewis

Braai gekapte uie sag in olyf olie.
Sny die onderste van die fennel af en stoom sag.
Gooi nog olie op uie en dan die volgende
Gaar koue aartappels in blokkies gesny.
Peper.
Rasper kaas in (Parmagiano Regiano)
Basil
Chives
Tiemie
Blare (fyn varing) van fennel
6 geklitsde eiers
Heel laaste en later eers die sout
Sout op ‘n rou omelet maak die omelette waterig.

Maak op ‘n lae hitte gaan in die pan.
As die eiers bo omtrent gestol in, draai om.  (gebruik, n bord om te help.)
Bedien warm.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 207 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *