Deut 8:2

Donderdag 9 Februarie 2017 Tema: Waarom kry ons swaar 4

**** My eie woorde
**** Weet julle vanoggend besef ek hoe groot is God se genade.
Sê my sal ek en jy iemand 40 jaar lank kans gee. Dis wat Hy
gedoen het, toe kom Sy Seun en hulle verwerp Hom. Jesus praat
met Sy volk en sê Hy soek al 3 jaar lank vrugte …dan die ernstige
woorde …laat hom nog een jaar staan . Wanneer ons swaarkry
het God ’n groter doel as wat ek en jy ooit sal verstaan.

Deut 8:2 En jy moet dink aan die hele pad waarlangs die HERE
jou God jou nou veertig jaar lank in die woestyn gelei het tot jou
verootmoediging en beproewing, om te weet wat in jou hart is,
of jy Sy gebooie sal hou of nie.
Ps. 66V10 Want U het ons getoets, o God, U het ons gelouter
soos ‘n mens silwer louter.
Spr.17:3 Die smeltkroes is vir die silwer en die oond vir die
goud, maar die HERE toets die hart .
Luk 13:7 Toe sê hy vir die tuinier: Kyk, drie jaar kom ek om
vrugte aan hierdie vyeboom te soek en ek kry niks nie; kap hom
uit. Waarvoor maak hy die grond nog onvrugbaar? V8 Maar hy
antwoord en sê vir hom: Meneer, laat hom nog hierdie jaar staan
totdat ek om hom gespit en mis gegooi het.

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 9 Februarie 2017
Geen bekend
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 87 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *