FREDDIE  SE  LEKKER  LAMSTJOPS

Ingestuur Deur Rika Theron

Bestanddele
2 knoffelhuisies, gekap,
2 e tamatiesous,
1 e suiker,
1 e Worcestersous,
1 t mielieblom,
500 g lamstjops,
sout & peper.

Metode
Meng al die bestanddele behalwe die vleis deur dit goed met ‘n papdraad te klits.  Laat vleis in sous le en maak seker dat vleis goed gesmeer is met die sous.  Plaas in yskas vir 24 uur.  Plaas vleis met sous in vuurvaste bak en bedek met foelie of bak se deksel.  Bak in matige oond (160*C) vir 1 uur en 10 minute.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 180 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *