Jak. 1:2

Vrydag 10 Februarie 2017 Tema: Waarom kry ons swaar 5

**** My eie woorde
****Vandag se gedeelte leer ons ‘n paar belangrike dinge:
Eerstens dat swaarkry ons leer om te glo en dat die HERE juis
daardeur ons geloof toets maar ook dat ons deursettingsvermoë
en geduld daardeur toeneem sodat ons geestelik volwasse kan
word. Mens noem dit Heiligmaking. Onthou verlossing van ons
sonde kom in ‘’n oomblik maar heiligmaking of dissipelskap is ’n
lewenslange proses van groei leer val en opstaan. Die skoonmaak
proses gaan gepaard met pyn maar bring ons glans
na vore sodat ons meer vrug kan dra vir Jesus. Verder leer lyding
en swaarkry ons om Hom te gehoorsaam. Jesus het gely maar
het Hom volkome aan Sy Vader onderwerp in gehoorsaamheid

Jak. 1:2 My broers, julle moet baie bly wees wanneer allerlei
beproewings oor julle kom, 3 want soos julle weet, as julle
geloof die toets deurstaan het, stel dit julle in staat om te
volhard. 4 En die volharding moet end-uit volgehou word sodat
julle tot volle geestelike rypheid kan kom, sonder enige
tekortkoming.
Joh. 15:2 Elke loot wat in My nie vrug dra nie, neem Hy weg;
en elke loot wat vrug dra, dié maak Hy skoon, sodat dit meer
vrug kan dra.
Hebreërs 5:8 Hy, al was Hy die Seun, het gehoorsaamheid
geleer uit wat Hy gely het;
Mark 14:36 En Hy sê: Abba, Vader, alle dinge is vir U moontlik;
neem hierdie beker van My weg; nogtans nie wat Ek wil nie, maar
wat U wil.

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 10,11 &12 Februarie 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag
Willie Botha 10 Feb
Jacques Joubert 10 Feb
Michelle Viljoen 10 Feb
Rina Barnard 11 Feb.
Elmarie Luus 11 Feb
Cliff Wright 11 Feb.
Renatha Fourie 11 Feb bevestig!
Roseline.Davids
Mev Bokkie V Staden 12 Feb
Catherine Venter 12 Feb
Alida Prinsloo 12 Feb.
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 82 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *