Job 1V12

Dinsdag 28 Feb.2017 Tema: As donker toeslaan 2
**** My eie woorde:
**** God antwoord Satan en gee toestemming en kyk hoe gaan hy in
sy boosheid te werk
God se antwoord:
Job 1V12 Toe sê die Here vir die Satan: “Alles wat hy het,gee ek in
jou mag oor. Net aan homself mag jy nie raak nie.” Die Satan het
daarna van die Here af weggegaan.
****Daarna begin die Satan met sy tereur, Job verloor AL sy kinders
in EEN dag en die grootste rooftog ooit vind by hom plaas. Nogtans
antwoord hy soos ons ’n ware kind van God
Job 1 V 21 “Sonder iets het ek in die wêreld gekom en sonder iets
gaan ek daaruit. Die Here het gegee en die Here het geneem. Prys
die Naam van die Here.” Onder alles het Job nie gesondig of God
iets verwyt nie.
Wanneer mens die woorde lees dan weet ek , ek het nog ‘n
ver pad om met die Here te loop. Seëninge vir julle elkeen vandag.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 28 Februarie 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die HERE jou
spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in jou
verhouding met Hom wees. Geniet jou bederf dag 
Marthie Jordaan 28 Februarie
Ans Simich 28 Feb
Suzine Uys 28 Feb
Anton Smit 28 Feb
Drienie v d Berg 29 Feb
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Onthou nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 86 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *