Kol 3V12

Vrydag 24 Februarie 2017 Tema: Om te vergewe en vergeet 5
**** My eie woorde
**** Mense sê wanneer jy vergewe het maar nie vergeet het nie, het
jy eintlik nog nie vergewe nie. So hoe vergeet ’n jong vrou wat
miskien deur haar familielid as dogtertjie gemolesteer is, hoe
vergeet iemand waar sy Ma of Pa voor hom doodgeslaan is. Die
HERE het ons dan ’n verstand gegee van onthou. Hierdie vergeet
Is om die keuse uit te oefen om iemand nie te herinner nie, en my
gedagtes onder beheer van Christus te plaas. Om verseker te weet
HY laat niks ongemerk by Hom verbygaan nie
Kol 3V12 Beklee julle dan, as uitverkorenes van God, heiliges en
geliefdes, met innerlike ontferming, goedertierenheid, nederigheid,
sagmoedigheid, lankmoedigheid.
13 Verdra mekaar en vergewe mekaar as die een teen die ander
‘n klag het; soos Christus julle vergeef het, so moet julle ook
doen. 14 En beklee julle bo dit alles met die liefde wat die band
van die volmaaktheid is. 15 En laat die vrede van God, waartoe
julle ook in een liggaam geroep is, in julle harte heers, en wees
dankbaar.
Matt6v12 en vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons
skuldenaars vergewe;
Heb 10:30 Want ons ken Hom wat gesê het: My kom die wraak
toe, Ek sal vergelde, spreek die Here; en weer: Die Here sal sy volk
oordeel.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 24,25,& 26 Februarie 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag
Marie de Klerk 24 Feb
Tina De Klerk Namibia
Elize Raftopoulos 24 Feb.
Madel Ashenden 25 Feb
Gerrie Veldman 25 Feb
Johan van Niekerk 25 Feb.
Cheryl Smit 26/02/1962
Salomé de Jager 26 Feb
Fransa Bingle 26 Feb
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Onthou nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 147 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *