Mal 2:13

Woensdag 22 Feb. 2017 Tema: Om te vergewe en vergeet 3
**** My eie woorde
****Soms wonder ons waarom lyk dit asof die Here nie meer hoor
nie. Kyk wat sê Matt 5, as ek kom bid en dit val my by dat iemand
anders iets teen my het…..dan moet ék eers gaan regmaak. Sjoe!
dis voorwaar harde woorde en beslis nie maklik nie.
Mal 2:13 En boonop doen julle dít: julle bedek die altaar van die
HERE met trane, met geween en versugting, omdat Hy Hom nie
meer wend na die offer nie en dit van julle hand nie aanneem as
welgevallig nie.
Matt 5:23 As jy dan jou gawe na die altaar bring en dit jou daar
byval dat jou broeder iets teen jou het,
Matt 5:24 laat jou gawe daar voor die altaar bly en gaan versoen
jou eers met jou broeder, en kom dan en bring jou gawe.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 22 Feb. 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag.
Lisa Viljoen 22 Feb
Cheryl Smit 22 Feb

http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Onthou nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 63 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *