Mark 11:26

Dinsdag 21 Februarie2017 Tema: Om te vergewe en vergeet 2
**** My eie woorde:
**** Dikwels staan ons stil in ons geestelike groei omdat daar
onvergewensgesindheid is. Iets wat iemand al 10 en 20 jaar
gelede aan my gedoen het grawe ek uit en trek dit weer met
nuwe klere aan en kan dit dan met smaak herroep. Hoekom ?
Dit laat my goed voel en lyk en die ander ene sleg en dis mos
gaaf om so te voel .
Môreoggend val ons op ons knieë en vra vergifnis vir
sonde ….. tog ervaar jy jou gebed gaan net nie deur nie….
wat is dan fout ? Ons het nuwe harte nodig sagte harte van vlees.
Ons moet Christus vra om ons te help om volkome te
vergewe …en weet jy wat ? Hy sal.
Mark 11:26 Maar as julle nie vergewe nie, sal julle Vader
wat in die hemele is, ook julle oortredinge nie vergewe nie.
Eseg. 36:26 En Ek sal julle ‘n nuwe hart gee en ‘n nuwe
gees in jul binneste gee; en Ek sal die hart van klip uit julle
vlees wegneem en julle ‘n hart van vlees gee.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 21 Februarie2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag 
Fanie Marx 21 Feb
Retha Nell 21 Feb.
Gertjie Allers 21 Feb.
Doemie Marais 21 Feb.
Ilse Louw Namibie 21 Feb
Amanda Voster 21 Feb
Marisa du Plessis 21 Feb.
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Onthou nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 86 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *