Matt 6:13

Maandag 13 Feb. 2017 Tema: As versoeking toeslaan 1
**** My eie woorde
**** Wat is versoeking? Toe die dissipels vir Jesus vra om hulle te
leer bid was deel daarvan …. “Lei my nie in versoeking nie” Dan net
om seker te maak hulle asook ons verstaan dit reg, volg die
volgende woorde “ Verlos ons van die Bose” Dit is dan presies wat
versoeking is . Dit gaan nie oor watse sonde nie dit gaan daaroor
dat Satan dans wanneer ons sondig want dan verbreek ons ons
verhouding met die Koning van die heelal. Dit is sy missie en passie
om ons weg te kry vanaf ons Skepper. Kom ek en jy bid vandag
opnuut hierdie woorde uit ons hart, sodat ons nie ons Hemelse
Vader se hart bedroef nie
Matt 6:13 en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die
Bose. Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die
heerlikheid tot in ewigheid. Amen.
V14 Want as julle die mense hulle oortredinge vergewe, sal julle
hemelse Vader julle ook vergewe.

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 13 Februarie 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag 
Nina Smit 13 Feb
Elsa Nell 13 Feb.
Sylvaine Beukes 13 Feb
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Onthou nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 95 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *