Oorlog poeding

Resep kom uit die era van die Eerste Wêreldoorlog
30 ml tapioka
250 ml melk
5 ml koeksoda
62.5 ml water
500 ml broodkrummels
200 g suiker
150 g dadels of rosyne
15 ml botter
Laat tapioka oornag in die melk staan. Meng koeksoda met water en voeg al die bestanddele saam, giet dan in ‘n gesmeerde oondvaste bak. Bak teen 180ºC vir 30-45 minute en bedien met vla.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 324 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *