Ps 103:12

Maandag 20 Feb.2017 Tema: Om te vergewe en vergeet 1
**** My eie woorde
**** Hierdie week se tema is een wat makliker gesê kan word as
gedoen. Mens hoor mense sê ek vergewe …maar vergeet …nooit
Ek wonder as Jesus vandag voor my en jou sou staan en Hy sê: “
Ek het jou vergewe ..maar vergeet ..NOOIT” Tog is dit nie hoe Hy is
nie kyk wat sê Hy vir ons . Mag ons gebed wees soos Paulus aan
die Filippense sê….lees dit gerus hieronder.
Ps 103:12 So ver as die ooste verwyderd is van die weste, so ver
verwyder Hy ons oortredinge van ons.
Heb 10:17 en aan hulle sondes en hulle ongeregtighede sal Ek
nooit meer dink nie.
Fil 3:14 Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek
my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te verkry van
die hoë roeping van God in Christus Jesus.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 20 Februarie 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag 
Geen bekend
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Onthou nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 107 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *