Tamboesies (Koekoes)

 (amper soos miniatuur vla skywe)
 
Vulsel
37.5ml Maizena
37.5ml Vla poeier
60ml Suiker
 125ml Melk poeier * gemeng met
500ml water
 5ml vanilla
 
Kook alles behalwe vanilla stadig totdat vla dik word.
Roer vanilla by en laat effens afkoel.
 
Gebruik enige melkpoeier* wat met water gemeng kan wat dan gebruik kan word soos gewone melk.
 
Doppies
 
Koop gevriesde blaardeeg en sny in blokkies – ongeveer 3 x 5 cm.
Bak volgens aanwysings (of 200C) totdat dit ge pof en gaar is.
Split elke doppie in die middel sodra dit uit die oond kom.
Laat afkoel.
 
 
 
Skep vla mengsel op die onderste helfte van die doppie en plaas die boonste helfte terug op die vla.
 
Meng versiersuiker met water tot loperig en smeer liggies oor die boonste doppie.
 
Laat koud word in die yskas.
https://www.facebook.com/ResepteRecipes/
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 280 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *