Gen. 1 V3

Woensdag 22 Maart 2017 Tema: Kort gedagtes die week 3
**** My eie woorde
**** In ons land was dit gister menseregte dag. Het jy geweet jy het
‘n reg? ‘n Reg om kind van God te word. Dit is eintlik nie net ’n reg
nie, maar seker die grootste voorreg ooit. Die tragedie is, net soos
Israel van ouds is daar soveel wat Hom met die mond aanneem
maar hulle harte en dae is vêr daarvan af.
Gen. 1 V3 Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig.
Joh.1 V9 Die ware lig wat elke mens verlig, was aan kom na die
wêreld toe. V10 Hy wás in die wêreld – die wêreld het deur Hom
tot stand gekom – en tog het die wêreld Hom nie erken nie.
V11 Hy het na sy eiendom toe gekom, en tog het sy eie mense
Hom nie aangeneem nie. V12 Maar aan almal wat Hom aangeneem
het, dié wat in Hom glo, het Hy die reg gegee om kinders van
God te word.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 22 Maart 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag.
Gert Viviers 22 Mrt
Heleen Zeelie 22 Mrt
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Onthou nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 67 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *