Jak. 4 V13

Donderdag 23 Maart 2017 Tema: Kort gedagtes die week 4
**** My eie woorde
**** So dikwels is ons vol planne en besluite. Het ek en jy die HERE
geraadpleeg en Hom gevra. Is dit ook God se plan vir my en jou?
Hy sien verder as ek en jy.
Jak. 4 V13 Kom nou, julle wat sê: “Vandag of môre sal ons na dié
stad toe gaan en ‘n jaar lank daar bly; ons sal sake doen en geld
maak.” V14 Julle wat nie eers weet hoe julle lewe môre sal wees
nie! Julle is maar ‘n damp wat ‘n oomblik verskyn en sommer weer
verdwyn. V15 Julle moet eerder sê: “As die Here wil, sal ons lewe
en sal ons dit of dat doen.
Spr 16:1 Die planne van die hart is van die mens, maar die
antwoord van die tong kom van die HERE.V2 Al die weë van ‘n
man is suiwer in sy oë, maar die HERE toets die geeste. V3 Laat
jou werke aan die HERE oor, dan sal jou planne uitgevoer word.
Matt. 5:3 (NV) “Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van
God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 23 Maart 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die HERE
jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in
jou verhouding met Hom wees. Geniet jou bederf dag. (**,)
Susan Mentor 23 Mrt
Wilna Marks 23 Mrt
Estelle Nell 23 Mrt.
Regina Bruwer 23 Mrt
Charmaine Engelbrecht 23 Mrt
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Onthou nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 73 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *