Klaagliedere 3:32

Dinsdag 7 Maart.2017 Tema: Hy gee om 2
**** My eie woorde:
**** Vanoggend se boodskap vir my so ‘n wonderlike trooswoord en
bemoediging … wat dit eintlik sê is dat dit waardeur jy nou gaan
verby gaan, en jy kan jou kop optel en weer aangaan. Maak dit
vandag jou eie. God gee om. Soms gebeur dinge met ons wat ons
so graag anders sou wou hê, maar nogtans is dit juis dié pad wat
die HERE bepaal het om ons te suiwer en te reinig vir Sy Koninkryk
Onthou ons ontvang wat ons glo… laat die HERE jou denke
vernuwe en die res val in plek.
Klaagliedere 3:32 Maar as Hy bedroef het, ontferm Hy Hom na die
grootheid van sy goedertierenhede;
Pred. 3:4 ‘n tyd om te ween en ‘n tyd om te lag, ‘n tyd om te
weeklaag en ‘n tyd om van vreugde rond te spring,
Romeine 12:2 (NV) Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk
word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe.
Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom
goed en aanneemlik en volmaak is.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 7 Maart 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die HERE
jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in
jou verhouding met Hom wees. Geniet jou bederf dag 
Frans Becker 7 Mrt
Santa Fourie 7 Mrt.
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Onthou nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com
l.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 112 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *