Pannekoek resep no 2

2 eiers geskei
250 ml koekmeel
500 ml melk
25 ml olie
knippie sout

Klits eiers, meel, melk en sout saam, gooi olie meng goed
Klits eierwitte goed en vou in, laat rus deeg vir ½ uur
Gooi bietjie olie in pan en laat warm word bak en eet.
Die pannekoeke vries baie goed.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 679 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *