Psalm 37 V5

Maandag 27 Maart.2017 Tema: Wees stil 1
**** My eie woorde
****Deesdae hoor mens so dikwels dat die lewe onregverdig is en
ons beleef dat die skuldiges onskuldig verklaar word. Soms is dit
nodig om stil te word en te vra op wie vertrou ek.
Psalm 37 V5 Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom;
Hy sal sorg. V6 Hy sal jou onskuld laat deurbreek soos die son,
jou reg soos die helder lig van die middag. V7 Daarom moet jy in
stilte op die Here vertrou en jou nie ontstel oor die voorspoedige
lewe van ‘n skelm nie.
Ps 25:2 my God, op U vertrou ek. Laat my vertroue tog nie
tevergeefs wees nie, laat my vyande nie juig oor wat met my gebeur
nie.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 27 Maart 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag 
Sonja Venter 27 Mrt
Linda Nel 27 Mrt
Wilma de Rademan 27 Mrt
Marietjie Roux 27 Mrt.
Hazel Chiloane 27 Mrt
Gerrie Nel 27 Mrt
Sarie Gouws 27 Mrt.
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Onthou nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 123 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *