Smarties fudge

 

 

 

 

 

 

 

 

400 gram wit melk sjokolade

1 blik Kondensmelk

1 E vanilla

180 gram smarties

Smelt sjokolade en kondensmelk in die mikrogolf.

Roer vanilla en 1 en ½ pakkie smarties deur.

Giet uit in gesmeerde pan en versier met die res van die smarties.

Laat afkoel en sny in blokke.

 

Oorsprong van foto onbekend

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,186 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *