Tissue Poeding (Phyllo deeg nagereg)

Nicole Erasmus

Bestanddele
18 velle Phyllo deeg ontvries of vars in die helfte gesny
200grm botter gesmelt
1 blik kondensmelk
1 blik water
Enige-iets wat jy wil oor sprinkel bv, Peppermint Crisp, Kersies,
Romany creams, fudge,.daar is so baie opsies

Metode
Vat ‘n oond bak/of klein bakkies en vou die phyllo pastry soos wat mens ‘n servet sal vou in ‘n glas.
Pak dit in die bak tot vol, gooi nou die gesmelte botter oor die phyllo deeg en bak in vooraf verhitte oond op 180C vir 15min of totdat die punte effens bruin is, meng die kondensmelk en water en gooi dit oor die phyllo deeg, sprinkel ook die lekkernye oor en bak weer vir 15min op 180C.
Bedien met vanilla roomys of vla
Resep krediet:  kreatiewekosidees.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 304 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *