Heb 3 V12

Maandag 3 April.2017 Tema: Wanneer twyfel toeslaan 1
**** My eie woorde
**** Met al die politieke rumoer in ons land slaan twyfel toe …wat
as….Laat ons nie twyfel aan ons Skepper nie. Hy bly ’n beheer.
Elke ding wat met ons gebeur is ‘’n uitroep om te sê “ Kom na My
toe” Gaan lees weer Matt. 24 . Ons wil almal hoor dat dit beter en
mooier en gemakliker sal word . Dit val so lekker op die oor en die
gemoed. Mag Hy ons staande hou kom wat wil.
Heb 3 V12 Broers, julle moet toesien dat daar nooit by een van julle
‘n verkeerde gesindheid van ongeloof ontstaan en hy van die
lewende God afvallig word nie. V13 Maar solank daar nog ‘n
“vandag” is, moet julle mekaar elke dag aanspoor sodat
niemand van julle deur die misleiding van die sonde verhard
word nie. V14 Ons behou deel aan Christus as ons end-uit volhard
in die vertroue waarmee ons begin het.
Ps 31 V25
Wees dus sterk en hou goeie moed, julle almal wat julle vertroue in
die Here stel.
Efesiërs 4:27
.. en gee aan die duiwel geen plek nie.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 3 April 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag 
Ada Prinsloo 3 April
Amanda Bester 3 April
Emsie Klopper 3 Apr.

http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Onthou nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 78 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *