BEESVLEIS STRIPS MET A LA KING SOUS

1k gesnyde sampoene
1 klein uitjie gekap
1/4k botterĀ  [ margarien]
1k melk [ miskien bietjie meer]
1k vleisaftreksel
3e meel

1E beesvleissoppoeier
sout en peper
3k gebraaide steak strippies
Braai jou sampioene en uitjie liggies in jou botter
Voeg meel en soppoeier by en meng goed
Voeg jou melk en aftreksel by en kook tot dik
Voeg jou Strips by en maak deur warm.

 

 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 417 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *