Knoffel Brood

 

 

 

 

 

 

 

10 of 12 “hotdog” lang broodrolletjies
Verskieslik ‘n dag oud
500ml of 2 koppies room
750ml Mayonaise
Fyn of stukkies knoffel na smaak
1K of 250ml gerasperde kaas
Voorverhit die oond 150C

Sny die rolletjies in 2cm dik wiele
Pak die wiele in n gesmeerde oondpan.
Meng die Room, Mayonaise en knoffel.
Gooi die mengsel oor die brood wiele.
Strooi die kaas oor.
Bak vir ongeveer 30min.

Met vergunning van www.MaroelaMedia.co.za

 

 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,265 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *