Pasta skulpe en Wit Cheddar resep (3 bestandele)

 

 

 

 

 

 

 

 

 

2K melk

2 K pasta skulpe

1K wit cheddar

In n medium pan, prut die pasta en melk, op n medium hitte.

Die melk moet glad nie kook nie.

Vir ongeveer 20 minute of tot al dente.

Verwyder van plaat roer die kaas by.

En sout na smaak.

Meer melk kan bygevoeg word indien verkies.

 

Bron en foto: shemakesandbakes.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 271 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *