FETA KAAS

Joey Hanekom
Vir elke 500 ml melk vat jy 50 ml wit asyn —gooi in kastrol MOENIE roer nie—-bring tot kookpunt en kook 5 min—gooi deur sif met kaasdoek {of skoon vadoek}—laat staan tot afgekoel sodat jy die oortollige vloeistof kan uit draai–hou aan draai tot al die wei uit is —skep kaas uit doek en geur met sout en swartpeper—-druk baie styf in n bakkie —-sit in yskas oornag—keer uit en sny blokke—-vul nou n bottel met 1 k water en 2 tl sout meng tot sout opgelos is en gooi jou kaas blokkies daar in –bere in yskas

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 224 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *