Groentamatiebladjang

Kerrie-groentamatieblatjang

Bestanddele en Metode
Skil 1 kg elk groentamatie en uie en sny dit in skywe op. Bestrooi die skywe met 30 ml sout en meng dit liggies. Laat dit oornag vog onttrek. Dreineer die volgende dag goed. Verhit 1 liter witasyn, 300 gr witsuiker, 12,5 ml kerriepoeier,6 heel kruienaeltjies,5 ml elk gemaalde gemmer, en gemaalde wonderpeper en 2 ml witpeper tot kookpunt (roer tot die suiker opgelos het).
Voeg die tamariemengsel by dir asynmengsel en kook dit sonder n deksel oor matige hitte tot dik (roer af en toe). Bottel en verseel die blatjang warm.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 122 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *