MIELIEKOEKIES

Ingestuur deur lynette Muller  

Bestanddele
750 ml bevrore of geblikte heelpitmielies
500 ml koekmeel
150 – 200 ml water
10 ml bakpoeier
1 eier, geklits
1 ml paprika
1 ml rooipeper
45 ml grasuie
125 g ontbytspek, bros gebraai
5 ml sout
Kookolie om die koekies in te bak

Metode.

As geblikte mielies gebruik word, dreineer dit. Voeg die res v d bestanddele by & meng goed. Voeg nog water of meel by tot die deeg die regte tekstuur het sodat dit lepelsvol in n verhitte pan gebak kan word. Bak die koekies aan weerskante tot gaar. Dien op as ligte maaltyd saam met slaai en/of vars brood.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 849 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *