AVOKADOPEER DOOPSOUS

Ingestruur deur Joey Hannekom

AVOKADOPEER DOOPSOUS
2 k Avokadopere
125 ml Mayonnaise
50 ml Suurlemoensap
1 ml Tabascosous
10 ml Sout
1 ml Swartpeper
2 Knoffelhuisies
10 ml Fyn Uie
2 ml Paprika
1 ml Rooipeper
5 ml Suiker
25 ml Gekapte Grasuie
½ t Aromat

METODE:
Hou grasuie eenkant.
Plaas al die ander bestanddele in versapper en versap tot dik en romerig.
Garneer met grasuie OF Pietersielie

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 216 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *