KONDENSMELK-PEKANEUT BESKUIT


1kg Self-raising meel
250ml Coconut
100g Pecan neute gekap
2 Eiers
375g Gesmelte botter
10ml Vanilla
1 Blikkie kondensmelk
250ml Melk of Buttermilk.

METODE:
Meng droe bestandele
Meng res van bestandele dan
Meng jy droe bestandele in bak vir 40-50min by 180*C oond
Laat staan 10min in pan
Sny in stukke met elektrise mes en droog uit op 100*C vir 3 – 4 ure of tot droog

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,152 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *