No Other Gods

Joey Hanekom

Gister no other gods gehad en ons het uit Romeine gelees. Die mens skep sy eie gode en lewe net vir homself. Ons kyk verkeerde tv programme, luister verkeerde musiek. Kyk na rolprente wat God nie behaag nie. Die Skepper weet wat vir jou reg en goed is. Sorg dat jy jou eie geaardheid ondergeskik maak aan die regering van Sy Gees.

Ons vergeet soms dat ons soulties bou met ons rondgeslapery, en onbewustelik, goggas die reg gee om ons lewens te versuur. Gay verhoudings van korte duur, en geen standvastigheid nie. Porn lei weer na wellus waar jy in jou gedagtes met iemand intiem verkeer. Rasse vermenging en so kan ons aanhou en aanhou.

Kyk na video van natuur ramp. Wat vat jy? Sjoe dis moeilike keuse. Hul staan met kLere aan hul en die res als weg, alle aardse goed deur vuur geskoei. Wat het jy in jou? Kan jy jubel en God se Naam verheerlik? Belei Hys goed en doen goed. Terwyl net die as van jou ouers/kind of eggenoot in huis agter bly? Hoeveel afgode bou ons. Ek moet die en daai vat erf stukke.

“Want die mense sal liefhebbers van hulleself wees, geldgieriges, grootpraters, trotsaards, lasteraars, ongehoorsaam aan hulle ouers, ondankbaar, onheilig, sonder natuurlike liefde, onversoenlik, kwaadsprekers, bandeloos, wreed, sonder liefde vir die goeie, verraaiers, roekeloos, verwaand, meer liefhebbers van genot as liefhebbers van God; mense wat ’n gedaante van godsaligheid het, maar die krag daarvan verloën het. Keer jou ook van hierdie mense af. ” (II TIM 3:2-5).

Want die mense sal liefhebbers van hulleself wees, het jy al gewonder waarom mense so baie selfies neem deesdae? Jy sal baie mense kry wat jou met nitty gritty stuff besig sal wil hou. Dalk ek ervaar nie die liefde van die Here nie. Of depressie lyers wat jou in grond wil aftrek. Vandag op high getuig en more weer maandag “back to square one” Baie gaan uit omdat niemand opstaan skynbekering. En so gebruik satan baie mense. Die goeie nuus is die Woord waarsku ons daarteen. En mettertyd ontmasker hul hulself.  Is die kerke van hout en die lidmate van goud of die kerke van goud en die lidmate van hout?
Hoe lyk God se bruid?

Jy kry iemand hys kreatief bou uit rommel n awesome craft piece. N ander persoon moet eers n voorbeeld sien voor hy iets kan bou. God het Alles geskep en weet jy, as jy Sy hartklop hoor, sit jy op Sy skoot en jy is in sy beeld geskape en Hys Kreatief, so jy is ook. Almal sien water Hy maak dit wyn want, Hy sien kla die russeltate. Jy kan meel en eiers melk en bakpoeier meng en eet en dit proe gaga, maar meng en bak dit in oond. Smeer treat oor en kyk na die eindproduk.

Het jy al sonder krag gewees voor werk. Jy staan 4uur op trek aan was borsel tande en als voel en lyk reg. Stap jy in lig dan sien jy hoekom jou baadjie ni wou toe zip nie, hys onderste bo aan. Jou labels hang uit, Dis wat gebeur wanneer ons uit God se lig beweeg. Onder Sy covering uit.

Hoeveel keer se ons los my uit. Jesus het belowe Hy gaan terug kom. Wanneer kom Hy? Gaan Hy nooit meer Sy beloftes na kom nie? Hy is n God wat die Waarheid genoem word. Hy lieg nie. Kyk ons wil liefhebbers van ons self wees.

Soos seuns pouse op rugby veld. Een bring se kolf en bal. Almal speel saam en iemand haal hom uit. Jys uit, nee ek is nie, ja jys uit. Ok gee my kolf en bal ek speel nie meer nie. Nnnneeeee asb kom terug jys nie uit nie. So hy maak die reels want hy is eienaar van kolf en bal. Al is hy verkeerd is hy “reg” anders kan niemand verder speel nie. Baie keer speel ons so selfsigtig. Ek maak die reels. Almal moet net doen soos Ek se en as ek se spring spring almal.

Ek kies vandag om ALLES te los wat kan verbrand deur vuur. Ek bou ewigheids waarde. Deposit God se Woord in my hart. God stuur n wolk vir covering. Sjoe dis n boodskap vir volgende keer. Hoe mense in Ou Testament gedoop is. Deur deur die water te gaan. Hoe kan God wonderwerke doen van Gen-Openbaring. Die Woord is lewend. Maar ek groet jou in die wonderlike Naam van Jesus Christus. Amen

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 92 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *