Room Spinasie

Neem shredded spinasie en braai vir 2 minute in regte botter.

Neem een houertjie room en Knorr se witsous soppoeier en gooi dit daarby. Prut ‘n klein rukkie.

Voeg Feta kaas by indien verkies, maar dit is heerlik net so.

Voeg sout by indien verkies, maar die sout in die botter is voldoende

Bron: Lekkerreseptevirdiejongergeslag op Facebook

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 2,825 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *