Spinasie Kentucky

Joey Hanekom

2 eiers
Melk
Koekmeel
Spinasie stingels
Sout en pepper vir smaak
Olie

Metode:
Meng die melk en eiers , sout en pepper goed saam . Dip dan jou spinasie stingels in die eier en dan in die koek meel en braai in olie vir 2 min

Net ietwat gesonder as veterige kentucky haha

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 255 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *