TUNA OONDBROODJIES

Volgraan-/Rogbrood/Low GI Seedloaf
2 Blikkies Tuna (in water) gedreineer
1 Gekapte ui Dill/gherkins in blokkies OF gerasperde komkommer
2 Wiele Feta kaas in blokkies Cocktail tamaties in helftes
5 Eelepels ongegeurde jogurt/griekse jogurt
Tomato Paste
Sout en gemaalde swartpeper
10ml country garlic & herb (Robertson) of mixed herbs
Gerasperde kaas Paprika

Pak broodjies op ‘n oondplaat en smeer tomato paste oor elkeen.
Meng tuna, uie, gherkins/dill/komkommer, speserye en ongegeurde/griekse jogurt.
Skep op elke broodjie en smeer egalig oor broodjies.
Sit cocktail tamaties en feta kaas bo-op elke broodjie.
Gooi gerasperde kaas bo-oor en paprika vir kleur.
Grill in oond tot kaas goudbruin is.
Bedien saam met aartappelwiggies in die oond.

Resep: Besige Moeders groep op Facebook

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 494 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *