Vinnige biltong smeer

 
 
250g gekapte sampioene en 1 ui, fyn gesny. Braai saam.
Knoffel na smaak.
2 Houers roomkaas.
1K vol fyn gesnyde biltong.
 
Sit alles saam in n voedselverwerker en verwerk tot glad.
 
Heerlike smeer of doop/dip sous
Heerlik oor gestoomde of gebakte aartappels
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 539 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *