Joey Hanekom
Blik vis in tamatie, grate uit en fyngemaak
1 eier geklits
2 t tamatiesous
Bietjie suurlemoensap
4 hoogvol eetlepels meel
Sout en Peper
1 ui fyngekap
3ml bakpoeier
Pietersielie
Meng alles en bak lepelsvol in warm olie tot goudbruin
(Visited 571 times, 1 visits today)
Advertisements