WARM SPINASIE KAASTERT

250ml soutkoekies (salti-cracks) gekrummel

(1 koppie) 1 bossie spinasie (gewas)

3 repe spek (gekerf)

1 ui (medium groot) gekerf

250g sampioene gekerf

250g maaskaas

200ml Crosse & Blackwell Mayonnaise (Lite)

4 eiers (lig geklop)

30 ml Parmesan

 

Kaas Voorverhit oond na 180grade C.

Smelt botter, voeg beskuitjies krummels by en meng goed.

Druk vas as tertkors.

Koel af.

Kook spinasie tot redelik sag, dreineer goed en kap op.

Braai spek, sampioene en uie.

Meng alle kaas behalwe Parmesan, en meng tot romerig.

Voeg mayonnaise en eiers by en meng goed.

Voeg nou spinasie en spek en uie by.

Voeg in voorbereide bakpan, en bak vir 50-60 min tot goud bruin.

Springkel Parmesan kaas op net voor opdiening. B

edien met groenslaai.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 233 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *