Rom. 8:25

Dinsdag 11 Julie.2017 Tema: Uitgestel maar nie afgestel 2
**** My eie woorde
**** Ons moenie ons hoop verloor nie, onthou een ding die HERE
doen nie halwe werk nie. Indien ek en jy nie antwoorde op ons
gebede sien nie, moet ons steeds bly hoop soos daar geskrywe
staan ….
Rom. 8:25 Maar as ons hoop wat ons nie sien nie, dan wag
ons daarop met volharding.
Fil 4:6 Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in
alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word
by God.
GETUIENISSE en TERUGVOER
**** Vanoggend moet ek getuig. Voordat ek in die oggend die
dagstukkies beplan en uitstuur is dit bid tyd. Gisteroggend bid ek
weer spesiaal dat die HERE my kinders en kleinkinders sal bewaar
en dat Hy Sy engele sal stuur om hulle op te pas. Net na 07.00
ontvang ek ’n WhatsApp en ’n foto vanaf my dogter. Op pad werk
toe het hulle wiel net eenvoudig uitgekom en weggerol en dit op ‘n
grondpad. Dat die bakkie nie gerol het nie is ’n suiwer wonderwerk.
Waarlik was dit net ons HERE se hand wat oor hulle en die twee
kindertjies was.
Ps 109:30 Ek sal die HERE hardop loof met my mond, en onder
baie sal ek Hom prys;
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 11 Julie 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die HERE
jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in
jou verhouding met Hom wees. Geniet jou bederf dag (**,)
Christina Jardine 11 Jul
Hannes Nagel 11 Jul
Wally Badenhorst 11 Jul
Hannetjie Basson 11 Jul
Elsabe Groenewalt 11 Jul.
Rina Kriek 11 Julie
Neels Wilson 11 Jul.
Stuur gerus jou verjaardagdatum aan :
druk net “REPLY” en stuur jou naam en dag soos hier bo
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com

Gratis bybelstudie CD’s-1-13
blye.versekering.audiocd@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 70 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *