Luk.22:42

Vrydag 14 Julie 2017 Tema: Uitgestel maar nie afgestel 5
**** My eie woorde
**** Ek dink ons kosbaarste voorbeeld was toe Jesus as mens Hom
nogtans onderwerp het aan Sy Vader se wil. Kyk na Sy pleidooi.
Wanneer ons dink aan Job se ellende en die uiteinde van sy lewe
Dan verstaan ons die deel wat sê ons ken net gedeeltelik maar
eendag sal ons verstaan. Al verstaan ons dan nie nou nie laat ons
elke dag ons lewens aan Hom onderwerp
Luk.22:42 en gesê: Vader, as U tog maar hierdie beker van
My wil wegneem! Laat nogtans nie my wil nie, maar U wil
geskied!
Job 42:12 En die HERE het die einde van Job meer geseën as sy
begin;……………..
1Kor 13:12 Nou kyk ons nog in ‘n dowwe spieël en sien ‘n
raaiselagtige beeld, maar eendag sal ons alles sien soos dit
werklik is. Nou ken ek net gedeeltelik, maar eendag sal ek ten
volle ken soos God my ten volle ken.

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 14,15 en 16 Julie 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag (**,)
Charlotte Loots 14 Jul
Yolanda Fourie 14 Jul
Shane Boyd 14 Jul.
Susan Kok 14 Jul.
Sonia Venter 15 Jul.
Dina Janquewitch 15 Jul
Louanda Fourie 16 Jul
Ilse Snyman 16 Jul
Stuur gerus jou verjaardagdatum aan :
druk net “REPLY” en stuur jou naam en dag soos hier bo
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com

Gratis bybelstudie CD’s-1-13
blye.versekering.audiocd@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 56 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *