1Sam 8:9

Donderdag 20 Julie 2017 Tema: Waarsku 4
**** My eie woorde
**** Die volk vra vir ‘’n koning en die HERE gee opdrag aan Samuel
om hulle ERNSTIG te waarsku. Samuel doen dit en vertel hulle wat
sal die gevolge wees ….. maar dan die deel waar hulle soos stout
kinders voortgaan en sê hulle WIL ’n koning hê
1Sam 8:9 Luister dan nou na hulle: jy moet hulle net ernstig
waarsku en hulle die reg van die koning meedeel wat oor hulle sal
regeer. V10 Samuel het toe al die woorde van die HERE
oorgebring aan die volk wat ‘n koning van hom gevra het.
1Sam 8:18 En in dié dag sal julle roep vanweë jul koning wat julle
vir jul verkies het, en die HERE sal julle in dié dag nie verhoor nie.
V19 Maar die volk het geweier om na Samuel te luister en gesê:
Nee, maar daar moet ‘n koning oor ons wees,
****Ek wonder hoeveel keer bid ons vir iets en wanneer dit nie
gebeur soos ons vra nie maak ons soos die volk vanouds. Dan gee
die HERE maar sodat ons kan leer uit ons foute. Onthou net dit, die
HERE neem nooit ons vrye keuse weg nie. Juis daarom moet ons
ons altyd onderwerp aan SY wil want Hy sien vêrder as ek en jy .
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 20 Julie 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die HERE
jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in
jou verhouding met Hom wees. Geniet jou bederf dag. (**,)
Rentia Boshoff 20 Jul.
Erika Brits 20 Jul
Elandre Bosch 20 Julie
Frik Lombaard 20 Julie
Emmerentia Truter – 20 Julie
Stuur gerus jou verjaardagdatum aan :
druk net “REPLY” en stuur jou naam en dag soos hier bo
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com

Gratis bybelstudie CD’s-1-13
blye.versekering.audiocd@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 85 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *