Open 21:8

Vrydag 28 Julie 2017 Tema: Vuur maak seer en skoon 5
**** My eie woorde
**** Die laaste vure in die woord van God is ’n vuur van keuse. Die
een is vir oorwinnaars op die see van glas wat lyk soos vuur die
ander wis sonde uit eens en vir altyd. Wat ek en jy vandag hier kies
bepaal waar ons daar sal wees. Die volle som en prys vir my en jou
is reeds betaal ons moet dit net ons eie deur geloof in Jesus
Christus maak.
Open 21:8 Maar wat die vreesagtiges aangaan en die ongelowiges
en gruwelikes en moordenaars en hoereerders en towenaars en
afgodedienaars en al die leuenaars hulle deel is in die poel wat
brand met vuur en swawel: dit is die tweede dood.
Open 15:2 En ek het gesien iets soos ‘n see van glas, gemeng met
vuur. En die oorwinnaars oor die dier en oor sy beeld en oor sy
teken, oor die getal van sy naam, het ek by die see van glas sien
staan, met siters van God.
**** Geseënde naweek almal. Tot Maandag as ons gespaar bly.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 28 29 en 30 Julie 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag (**,)
Riana Schuster 28-07
Silla v d Merwe 28 Jul
Magda van Staden 28 Jul
Tertia Raatus 28 Jul.
Wanda Fhorbesch 28 Jul
Venesia v Rensburg 29 Jul.
Olivia Louw 30 Julie
Stuur gerus jou verjaardagdatum aan :
druk net “REPLY” en stuur jou naam en dag soos hier bo
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com

Gratis bybelstudie CD’s-1-13
blye.versekering.audiocd@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 69 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *