Aartappel Gereg

Joey Hannekom

Prik 3 aartappels en sit in n bak met bietjie water en mikrogolf vir 5-7 min.

haal uit en laat afkoel

1El soppoeiers, beesstert, wit uie en sampioene (een van elk)

3 El koekmeel met bietjie  water gemeng tot net loperig

aartappels in dit gedoop en in olie gebraai tot crispie

gedreinneer op kombuispapier

en toe in bak gesit

kaas oor gestrooi

in oond gesit laat kaas smelt

Dit nou heerlike bederf

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 203 times, 1 visits today)
Advertisements
 

2 thoughts on “Aartappel Gereg”

    1. Goeie more Marlene. Ek het jou naam op die poslys gesit. jy behoort op 27 Julie jou eerste resepte te kry

       

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *