Aartappelsop met sampioene

Aartappelsop met sampioene

50 g (50 ml) botter

2 knoffelhuisies, fyn gekap

2 uie, fyn gekap

250 g gekapte spek

4 aartappels, geskil, in blokkies gesny

250 g sampioene, in skyfies gesny

50 ml (4e) witwyn {opsioneel}

410 g hoenderroomsop

250 ml (1k) water

250 ml (1k) melk

10 peppadews, in repies {opsioneel}

sap en skil van ½ suurlemoen OF

100 ml suurroom

4 roosmaryntakkies OF {afronding}

10 ml droë roosmaryn {afronding}

  1. braai knoffel en uie in botter, voeg spek by
  2. roer aartappels en sampioene by en braai
  3. gooi res van bestanddele by en prut 25 – 30min of tot aartappels

sag is

  1. Geur na smaak, sit warm voor en rond met roosmaryntakkie af
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 187 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *