Job 13:15

Donderdag 13 Julie 2017 Tema: Uitgestel maar nie afgestel 4
**** My eie woorde
**** Dikwels wanneer ons iets vra wil ons dadelik antwoorde hê. Dit
lyk vir jou of die HERE nie gehoor het nie wat nog te sê verhoor het.
Job het geleer om vas te hou kom wat wil, onthou omdat jou
antwoord deur Sy wysheid uitgestel is beteken dit nie dis afgestel
nie. Hy sien die groter prentjie, Hy sien vorentoe ek en jy sien net
hier en nou. Weet jy al gee ons Hom op, Hy gee ons nie op nie.
Job 13:15 Kyk, al wil Hy my ombring—ek hoop op Hom; ek sal
tog my wandel voor sy aangesig bepleit.
Ps.33:18 Kyk, die oog van die HERE is op die wat Hom vrees,
op die wat op Sy goedertierenheid wag;
Ps. 33:20 Ons siel wag op die HERE; Hy is ons hulp en ons
skild;
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 13 Julie 2017
Sommer ’n klomp wat vandag verjaar.
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die HERE
jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in
jou verhouding met Hom wees. Geniet jou bederf dag. (**,)
Maryanne Grimsell 13 Julie
Joseph Mc Kenzie 13 Julie
Karina Venter 13 Julie
Yvonne N. Mupupa 13 Julie
Lynette Peterson 13 Jul.
Johanna Kennedy 13 jul.
Elza v Biljon 13 Julie
Stuur gerus jou verjaardagdatum aan :
druk net “REPLY” en stuur jou naam en dag soos hier bo
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com

Gratis bybelstudie CD’s-1-13
blye.versekering.audiocd@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 57 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *