Job 33:14

Dinsdag 18 Julie 2017 Tema: Waarskuwing 2
**** My eie woorde:
**** In vandag se gedeelte sien ons dat die HERE ons waarsku
deur drome …. maar ons let nie daarop nie. Die ander kant is ook
waar dat die bose ook ons gedagte kan beïnvloed. Hoe wonderlik
om te weet die sterkste Alwetende Alwyse is aan my kant . Wat ‘n
voorreg
Job 33:14 Want God spreek op een, ja, op twee maniere; maar die
mens let daar nie op nie. V15 In die droom, in ‘n naggesig, as
diepe slaap op die mense val, tydens sluimeringe op die bed,
V16 dan open Hy die oor van die mense, en Hy druk die seël op
die waarskuwing aan hulle; V17 om die mens terug te hou van sy
onderneming en trotsheid vir die man te verberg;
Jak 4:7 Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy
sal van julle wegvlug.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 18 Julie 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die HERE
jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in
jou verhouding met Hom wees. Geniet jou bederf dag (**,)
Retha Ahlers 18 Jul
Kobus Pretorius 18 Jul.
Stuur gerus jou verjaardagdatum aan :
druk net “REPLY” en stuur jou naam en dag soos hier bo
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com

Gratis bybelstudie CD’s-1-13
blye.versekering.audiocd@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 86 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *