Joh 14:1

Maandag 3 Julie.2017 Tema: Kyk Hy kom ….1
**** My eie woorde:
Vandag se gedeelte is tekste vol hoop. Dis Christus self wat praat
en Hy belowe Hy kom weer.
Joh 14:1 Laat julle hart nie ontsteld word nie; glo in God, glo ook in
My. V2 In die huis van my Vader is daar baie wonings; as dit nie
so was nie, sou Ek dit vir julle gesê het. Ek gaan om vir julle plek te
berei. V3 En as Ek gegaan en vir julle plek berei het, kom Ek weer
en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is.
****Ons sien daar is reeds wonings en Jesus gaan om plek te berei.
Natuurlik is dit nie plek in die wonings nie, want daar is baie
wonings. Die plek wat Hy gaan berei is met Sy lewe sodat ons
toegang mag verkry. Dan die belofte Hy kom weer …….Dit beteken
nie ek kan uitstel totdat Hy kom nie want dan is dit vir altyd te laat,
want ek kan vandag sterf en dan is my kanse verby
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 3 Julie 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag. (**,)
Gerhard Minnaar 3 Jul
Erika Lubbe 3 Jul
Linda Coetzee 3 Jul.
Stuur gerus jou verjaardagdatum aan :
druk net “REPLY” en stuur jou naam en dag soos hier bo
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Onthou nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 39 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *