JP se Potbrood

JP SE POTBROOD:

1 kg bruismeel
1 liter plain yogurt
2 pakkies bruin uie soppoeier
2 – 3 koppies gerasperde cheddar kaas

Meng droë bestandele saam, voeg kaas by en dan die yogurt – meng goed.
Sit in gesmeerde swart pot en bak +- 1uur op die kole.
Smeer lekker egte botter op en geniet!

Bron en foto:   https://www.facebook.com/groups/272425626207457  OU Boerekos resepte

 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 265 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *